Groenboontjiebredie

Bredies het ‘n sagte plek in meeste Suid-Afrikaners se harte. Vir my is dit huiskos op haar beste, en ‘n dis wat van kindsbeen af elke winter ‘n plek aan ons tafel gehad het. Die Franse is self lief hiervoor en in die Suide vind ‘n mens dikwels dat die plat du jour eintlik ‘n …

Groenboontjiebredie Read More »